Eks Okay (feat. Jacques leonard) - Gevoel van Veiligheid

Viewed 0 times


Print this lyrics Print it!

     
Page format: Left Center Right
Direct link:
BB code:
Embed:

Eks Okay (feat. Jacques leonard) Lyrics

We don't have this lyrics yet, you can help us by submit it
After Submit Lyrics, Your name will be printed as part of the credit when your lyric is approved.

Submit Lyrics

Lyrics provided by LyricsEver.com

Gevoel van Veiligheid het niks met tralies of alarmstelsels te doen nie, dit gan nie oor veilig voel in jou tronk van n huis nie. Dis alles oor die veiligheid wat j voel tussen die mense wat die meeste vir jou omgee en lief is. Gevoel van veiligheid is jou vriende, jou beter helfde. Gevoel van Veiligheid is als oor liefde

Gevoel van Veiligheid s 'n 2-piece acoustic punk-rock groep van Pretoria.
GvV het in 20010 begin as 'n side project van Deon Roos (Die Onbekende) en Raymond Roy Horn (Neontetra) nadat altwee se bands op n break was.

Na 'n jaar saam in GvV het hulle al saam met die meeste groot bands die stage gedeel.
Begin 2011 het Raymond en Deon besluit om dinge ernstig te vat en begin record aan 'n EP.

Met een van die 'Most alive acoustic shows ever' kan jy hulle nie misloop nie.
Read more on Last.fm. User-contributed text is available under the Creative Commons By-SA License; additional terms may apply.

View All

Gevoel van Veiligheid

Similar Video